My cart

Koshuis

Koshuis

Rating:
0%
SKU
M-aa24fff1-1fd1-4093-8f9c-e053c42127a0-KOS
Laat jou terugvoer na die tyd van inbly-naweke, studentepret, heimwee en troospakkies beskuit. Koshuis, saamgestel deur Erns Grundling, het lekkerlees-vertellings oor die koshuislewe deur 'n vers
In stock
$17.54
Laat jou terugvoer na die tyd van inbly-naweke, studentepret, heimwee en troospakkies beskuit. Koshuis, saamgestel deur Erns Grundling, het lekkerlees-vertellings oor die koshuislewe deur 'n verskeidenheid bydraers soos geliefde Weg! -joernalis en -aanbieder Toast Coetzer, komediant Schalk Bezuidenhout, reisskrywer Dana Snyman, Huisgenoot-redakteur Yvonne Beyers, koerantman Bun Booyens, bekroonde romansier Harry Kalmer en vele meer.

Write Your Own Review
Only registered users can write reviews. Please Sign in or create an account